Graad 5 PDF – Volksverhaal Opsomming Storie Toets + Memo Skryf

Graad 5 PDF – Volksverhaal Opsomming Storie Toets + Memo Skryf

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 volksverhaal: kenmerke, die storie Die Leeu en die Muis, vrae en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Selfs die kleinste diertjie kan help. Hierdie Graad 5 volksverhaal-pakket gebruik die bekende storie van die leeu en die muis om die kenmerke van ’n volksverhaal en die les daarin te bespreek.

Wat is ingesluit?

  • Kenmerke van volksverhale
  • Storie: Die Leeu en die Muis
  • Begripsvrae oor die storie
  • Meerkeusevrae oor die boodskap
  • Memo met antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders se letterkunde-afdeling. Ons het ook volksverhale vir Graad 4, Graad 6 en Graad 7.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0