Graad 7 Volksverhaal – Die Legende van die Groot Rivier: Kenmerke + Storie + Vrae + Hervertelling + Rubriek + Memo
Graad 7 Volksverhaal – Die Legende van die Groot Rivier: Kenmerke + Storie + Vrae + Hervertelling + Rubriek + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 7 volksverhaal: kenmerke, storie, vrae, hervertelling, letterkundige terme, rubriek en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Lank gelede het mense in ’n droë vallei sonder water gewoon – tot Temba op soek gegaan het na die groot rivier. Hierdie Graad 7 volksverhaal-pakket leer die kenmerke van volksverhale en laat leerders die storie in hul eie woorde oorvertel.
Wat is ingesluit?
- Kenmerke van volksverhale
- Storie: Die legende van die groot rivier
- Vrae oor die storie
- Skryfraam: skryf jou eie hervertelling
- Letterkundige terme: karakter, karakterisering, intrige en meer
- Assesseringsrubriek vir die hervertelling
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-volksverhaal en die Graad 7-legende Racheltjie de Beer.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.