Graad 4 Volksverhaal, Kenmerke, Storie, Toets + Memo
Graad 4 Volksverhaal, Kenmerke, Storie, Toets + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 4 volksverhaal: kenmerke, die storie Jakkals en Wolf in die Put, toets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Jakkals en Wolf is dors en klim in ’n put – maar net een van hulle kom weer uit. Hierdie Graad 4 volksverhaal-pakket leer leerders die kenmerke van ’n volksverhaal aan die hand van ’n klassieke Jakkals-en-Wolf-storie.
Wat is ingesluit?
- Kenmerke van volksverhale
- Storie: Jakkals en Wolf in die Put
- Afdeling A: meerkeusevrae
- Afdeling B: skryf twee sinne – wat dink jy?
- Memo met antwoorde
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders se letterkunde-afdeling. Ons het ook volksverhale vir Graad 5, Graad 6 en Graad 7.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.