Graad 4 Kompleet – Al die werk
Graad 4 Kompleet – Al die werk
Digitale produk onmiddellike aflaai
Oorspronklike prys was: R1 369,00.R1 097,00Huidige prys is: R1 097,00.
Al die Afrikaanse werk vir Graad 4 in een aankoop – 43 PDF-lêers om dadelik af te laai.
20% afslag: VIR AL GRAAD 4 SE WERK
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Graad 4 is die jaar van formele tekssoorte en meer grammatika. Die Graad 4 Kompleet-pakket gee jou al 43 van ons Graad 4-hulpbronne in een aankoop – begrip, taal, skryfwerk, letterkunde en spelling, almal met memo’s en waar nodig rubrieke.
Begrip en oefen-eksamen
- Oefen-eksamen begrip, taal en konvensies: Die Skatkis (6 toetse)
- Begripslees: Paddavissies
- Lees en begrip (koerantberig)
Taal en grammatika
- Selfstandige naamwoorde, voornaamwoorde en werkwoorde
- Meervoude (ook die opsomming vir al die grade), trappe van vergelyking en negatief
- Verlede en toekomende tyd
- Enkelvoudige en saamgestelde sinne, leestekens en lettergrepe
- Voorsetsels
- Sinonieme en antonieme, homonieme en homofone
- Idiome en vergelykings
- Samestellings, voor- en agtervoegsels (met die opsomming vir Graad 3–7)
- Intensiewe vorm (met die volledige woordelys), verkleining -tjie en -kie
- Dieregeluide, manlik en vroulik
Skryfwerk en tekssoorte
- Briewe (formeel en informeel)
- Beskrywende opstel en storie skryf
- Kenmerke van ’n verslag en navorsingstaak
- Instruksieteks, advertensie en karakterskets
- Mondelinge aanbieding
Letterkunde
- Gedig met kenmerke
- Fabel: Die Skilpad en die Haas
- Legende: Van Hunks en die Duiwel
- Volksverhaal
Spelling en klanke
- Spellingboek
- Beginklanke br, dr, fr, gr, kr, pr, tr, vr
- Eindklanke en woordbou
Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 4 werkkaarte.
Aflewering: al 43 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.
20% afslag: VIR AL GRAAD 4 SE WERK
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.