Graad 5 PDF Taal en Woordeskat Oefen Eksamen, 4 Toetse en Memo
Graad 5 PDF Taal en Woordeskat Oefen Eksamen, 4 Toetse en Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R34,99
Graad 5 taal en woordeskat: vier oefentoetse met volledige memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hierdie Graad 5 taal-oefeneksamen bestaan uit vier toetse wat die belangrikste taalonderwerpe van die jaar dek – perfek om voor ’n eksamen te hersien.
Wat is ingesluit?
- Toets 1: meerkeusevrae oor meervoude, verkleining, voorsetsels en meer
- Toets 2: skryf sinne oor in die meervoud
- Toets 3: homonieme, homofone en sinonieme
- Toets 4: leestekens, samestellings en spelling
- Memo vir al vier toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders wat vir taaltoetse of eksamens voorberei. Sien ook die Graad 5 oefeneksamen 3 en ons Graad 5 homonieme en homofone.
Formaat: PDF-aflaai, 11 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.