Graad 5 Oefen Eksamen 3 – Begrip Taal Toetse + Memo

Graad 5 Oefen Eksamen 3 – Begrip Taal Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Graad 5 oefeneksamen: begripstoets plus taalafdelings, met memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die Graad 5-klas is op pad na die Sterkfontein-grotte – toe gaan staan die bus! Hierdie Graad 5 oefeneksamen gebruik dié storie as begripstoets en volg dit op met taalafdelings.

Wat is ingesluit?

  • Afdeling A: begripsvrae oor Die dag toe die bus gaan staan het
  • Afdeling B: sinsoorte (stel-, bevel-, vraag- en uitroepsin)
  • Afdeling C: enkelvoudige en saamgestelde sinne
  • Afdeling D: idiome
  • Afdeling E: spelling en hoofletters
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders wat vir die eksamen voorberei. Sien ook die Graad 5 taal-oefeneksamen en al ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0