Graad 5 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo

Graad 5 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 antonieme: woordelys met teenoorgesteldes, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die lemoen is soet, maar die suurlemoen is … suur! Hierdie Graad 5 antonieme-pakket bevat ’n lang lys teenoorgesteldes en twee toetse.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Alfabetiese woordelys met teenoorgesteldes, van aaklig – aangenaam tot vriend – vyand
  • Toets 1: vul die regte antonieme in die sinne in
  • Toets 2: onderstreep die regte antoniem
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Kombineer dit met die Graad 5 sinonieme, of sien die Graad 6 antonieme.

Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0