Graad 5 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo

Graad 5 Sinonieme/Synonyms – Opsomming, Woorde Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 5 sinonieme: woordelys, twee toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Bewonder en admireer, gesels en praat: sinonieme help leerders om hul skryfwerk meer interessant te maak. Hierdie Graad 5 sinonieme-pakket bevat ’n woordelys en twee toetse.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Woordelys met sinonieme (bang – vreesagtig, eet – verorber, slim – intelligent …)
  • Toets 1: kies die sinoniem wat die beste by die onderstreepte woord pas
  • Toets 2: skryf die sinonieme vir ’n lys woorde
  • Memo vir albei toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 5-leerders. Kombineer dit met die Graad 5 antonieme, of sien die Graad 6 sinonieme.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0