Graad 4,5,6,7 Weerverslag – Alles Ingesluit
Graad 4,5,6,7 Weerverslag – Alles Ingesluit
Digitale produk onmiddellike aflaai
R30,00
Alles vir ’n weerverslag (Graad 4–7): opsomming, woordeskat, voorbeeld, weerkaart, skryfraam en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoe skryf jy ’n weerverslag soos dié op televisie? Hierdie weerverslag-pakket vir Graad 4 tot 7 bevat al die agtergrond, woordeskat en hulpmiddels om self een te skryf en aan te bied.
Wat is ingesluit?
- Hoekom ons na die weerverslag kyk, en waar ons dit kry
- Die seisoene en hul temperature
- Wat ’n weerverslag is en watter taal dit gebruik (feite, duidelike sinne, verbindingswoorde)
- Woordeskatlys met maklike betekenisse (neerslag, wolkbedekking, km/h …)
- Temperatuur, reënval en ander weerinstrumente
- Eenvoudige weerkaart en ’n volledige voorbeeldverslag
- Skryfraam: eerste weergawe en hersiening
- Teken jou eie weerkaart, en rubriek
Vir wie is dit?
Vir leerders in Graad 4 tot 7. Sien ook ons verslag-pakket vir Graad 5–7 en die Graad 4 verslag.
Formaat: PDF-aflaai, 18 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.