Graad 4 Kenmerke van ‘n Verslag
’n Verslag is ’n feitelike stuk skryfwerk oor iets wat gebeur het. Hierdie Graad 4 verslag-pakket bevat alles wat ’n leerder nodig het om sy of haar eerste verslag te skryf.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n verslag is en hoe dit opgebou word
- Voorbeeldverslag: Ons skool se pret-sportdag
- Vrae en antwoorde oor die voorbeeld
- Skryfraam vir jou eie verslag (skoolfunksie, sportdag of uitstappie)
- Persoonlike woordeboek en kontrolelys
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Ouer leerders kan ons Graad 5–7 verslag gebruik; sien ook die weerverslag.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.