Graad 5, 6,7 ‘n Verslag – Alles ingesluit
Graad 5, 6,7 ‘n Verslag – Alles ingesluit
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Alles wat jy nodig het om ’n verslag te skryf: opsomming, skryfraam, voorbeeld, aktiwiteit, vrae, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoe skryf ’n mens ’n goeie verslag? Hierdie pakket vir Graad 5, 6 en 7 neem leerders stap vir stap deur verslagskryf – van wat ’n verslag is, tot ’n ingevulde skryfraam en ’n rubriek om die finale stuk te assesseer.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat ’n verslag is en waarom dit kort, feitelik en logies moet wees
- Skryfraam: titel, inleiding (wie, wat, waar, wanneer), hoofdeel en afsluiting
- Uitgewerkte voorbeeld: Die Graad 5-uitstappie na die Dieretuin
- Skryfraam met leidende vrae vir die leerder se eie verslag
- Voorbeeld van ’n ingevulde skryfraam
- Aktiwiteit en vrae met memo
- Rubriek vir assessering
Vir wie is dit?
Vir leerders wat ’n verslag as skryftaak moet doen, en vir onderwysers wat ’n klaar beplande les soek. Meer skryfwerk-hulpbronne vind jy by ons Graad 5 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.