Graad 4 – Dieregeluide – Toetse en Memo
Die bees bulk, die beer brom en die kalkoen sê koel-koel. Hierdie Graad 4 dieregeluide-pakket leer leerders die regte woord vir elke dier se geluid.
Wat is ingesluit?
- Lys van diere en hul geluide
- Skryf die korrekte geluid by die dier
- Voltooi die storie met die regte dieregeluide
- Leesstuk: My plaas
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders, maar ook handig vir Graad 3 en 5. Sien ook die Graad 6-oefeneksamen, wat ook dieregeluide toets, en al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.