Graad 4 Mondeling Aanbieding
Voor die klas praat is makliker as jy weet hoe om te beplan. Hierdie Graad 4 mondeling-pakket wys leerders hoe om ’n inligtingsaanbieding op te bou en te lewer.
Wat is ingesluit?
- Vereistes: formaat en styl, sinstruktuur en die gebruik van voegwoorde
- Voorbeeld van ’n inligtingsaanbieding oor besoedeling (oorsaak, gevolge, oplossing)
- Invulraamwerk vir jou eie mondeling: onderwerp, doel, inleiding, kern, oplossing en afsluiting
- Wenke: praat duidelik, kyk na jou gehoor, oefen hardop
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders se mondelinge taak. Ouer leerders kan ons Graad 5–7 mondelinge aanbieding gebruik; sien ook al ons Graad 4 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.