Graad 5,6,7 Transaksionele Teks Mondelinge Aanbieding van ‘n Projek + Assesseringsrubriek

Graad 5,6,7 Transaksionele Teks Mondelinge Aanbieding van ‘n Projek + Assesseringsrubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R34,99

Mondelinge aanbieding van ’n projek (Graad 5–7): opsommingsnotas, voorbeeld en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Hierdie mondelinge aanbiedingspakket vir Graad 5, 6 en 7 bevat alles wat ’n leerder nodig het om ’n inligtingsaanbieding oor ’n projek te beplan en met selfvertroue te lewer.

Wat is ingesluit?

  • Opsommingsnotas: vereiste formaat en styl, visuele beskrywings, sinstruktuur en voegwoorde
  • Voorbeeldmondeling: Plastiekbesoedeling in ons oseane – oorsake, gevolge en oplossings
  • Assesseringsrubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 5- tot 7-leerders. Graad 4 het ’n eie mondeling-pakket; sien ook ons navorsingstaak.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

0