Graad 4 Gedig – Husse met Lang Ore: Belangrike Kenmerke van ’n Gedig

Graad 4 Gedig – Husse met Lang Ore: Belangrike Kenmerke van ’n Gedig

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 gedig Husse met lang ore: kenmerke van ’n gedig, vrae, memo en skryf jou eie gedig.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Wat is husse, en hoekom het hulle lang ore? Hierdie Graad 4 gedig-pakket verduidelik die belangrike kenmerke van ’n gedig aan die hand van Elsa Niemeyer se speelse Husse met lang ore, en laat leerders dan self ’n gedig skryf.

Wat is ingesluit?

  • Kenmerke van ’n gedig: versreël, strofe, refrein, rym, ritme, klanknabootsing, beeldspraak, atmosfeer en titel
  • Tabel met terme en betekenisse
  • Gedig: Husse met lang ore deur Elsa Niemeyer
  • Vrae oor die gedig, met memo
  • Hulpbron: stylfigure verduidelik met voorbeelde
  • Skryf jou eie gedig oor ’n dier, met naskryf-vrae en self-evaluasie

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders wat poësie behandel. Sien ook die Graad 3-gedig en die Graad 5-gedig.

Formaat: PDF-aflaai, 13 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0