Graad 3 Gedig – Boetie se Broodjie en My Kat kan Skryf: Opsomming + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek
Graad 3 Gedig – Boetie se Broodjie en My Kat kan Skryf: Opsomming + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Twee prettige Graad 3-gedigte met vrae, skryfaktiwiteite, rubriek en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Boetie laat val sy broodjie in Ma se blompot, en ’n kat begin op ’n boek krabbel! Hierdie Graad 3 gedig-pakket gebruik twee snaakse gedigte om kinders aan poësie bekend te stel.
Wat is ingesluit?
- Kenmerke van ’n gedig, insluitend punktuasie (hoe leestekens wys hoe ons die gedig lees)
- Gedig 1: Boetie se broodjie, met vrae
- Gedig 2: My kat kan skryf, met vrae
- Aktiwiteite: skryf twee sinne oor iets snaaks wat jy gesien het en vertel jou eie storie
- Skryf jou eie gedig van vier reëls
- Rubriek en memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Gaan verder met die Graad 4-gedig, of sien al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.