Graad 3 Volksverhaal – Die Slim Haas: Kenmerke + Storie + Vrae + Skryf + Memo

Graad 3 Volksverhaal – Die Slim Haas: Kenmerke + Storie + Vrae + Skryf + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 volksverhaal Die slim haas: kenmerke, storie, les, vrae, skryfopdrag en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Leeu eet elke dag een dier uit die woud – tot die slim haas ’n plan maak. Hierdie Graad 3 volksverhaal-pakket leer kinders wat ’n volksverhaal is en laat hulle self een skryf.

Wat is ingesluit?

  • Kenmerke van volksverhale
  • Storie: Die slim haas
  • ’n Les wat ons uit die storie leer
  • Begripsvrae met antwoorde
  • Skryf jou eie kort volksverhaal oor enige twee diere
  • Puntetoekenning (15 punte)

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 4-volksverhaal en die Graad 3-fabel Die gans en die goue eier.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0