Graad 3 Fabel – Die Gans en die Goue Eier: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek
Graad 3 Fabel – Die Gans en die Goue Eier: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 3 fabel Die gans en die goue eier: storie, woordeskat, vrae, skryfraam en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
’n Boer het ’n gans wat elke dag ’n goue eier lê – maar hy word gulsig. Hierdie Graad 3 fabel gebruik die bekende storie om kinders te leer wat ’n fabel is, en laat hulle dan ’n eie fabel skryf.
Wat is ingesluit?
- Storie: Die gans en die goue eier
- Woordeskat met eenvoudige betekenisse
- Inkleurprent
- Begripsvrae oor die storie
- Skryfraam: skryf jou eie fabel in 5 tot 10 sinne
- Beplanning vir jou fabel: karakters, probleem, einde en les
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 4-fabel Die skilpad en die haas en die Graad 5-fabel.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.