Graad 4 – Fabel – Die Skilpad en die Haas: Storie, Woordeskat, Skryfwerk en Rubriek

Graad 4 – Fabel – Die Skilpad en die Haas: Storie, Woordeskat, Skryfwerk en Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 4 fabel: Die Skilpad en die Haas – storie, woordeskat, beplanning vir eie fabel en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Stadig maar seker wen die wedloop! Hierdie Graad 4 fabel-pakket gebruik die bekende storie van die skilpad en die haas om leerders te leer wat ’n fabel is, en lei hulle dan om hulle eie fabel te skryf.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Die Skilpad en die Hasie
  • Woordeskat met betekenisse (spog, wedloop, moeg …)
  • Beplanningsvrae vir jou eie fabel: karakters, probleem, wat verkeerd en reg gedoen word, en die les
  • Rubriek om die eie fabel te assesseer

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders se letterkunde- en skryfwerk. Ons het ook fabels vir Graad 5, Graad 6 en Graad 7.

Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0