Graad 3 Verlede Tyd – Toekomende Tyd – Toets en Memo

Graad 3 Verlede Tyd – Toekomende Tyd – Toets en Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 verlede en toekomende tyd: werkkaart met antwoorde.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Die bome is groen – gister was die bome groen, en môre sal die bome groen wees. Hierdie Graad 3 werkkaart stel die verlede en toekomende tyd eenvoudig bekend.

Wat is ingesluit?

  • Vul die regte woorde in vir die verlede tyd (gister)
  • Vul die regte woorde in vir die toekomende tyd (môre)
  • Antwoorde

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Gaan verder met die Graad 4 verlede en toekomende tyd, of sien al ons Graad 3 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 4 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0