Graad 3 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo

Graad 3 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 voorsetsels: opsomming, voorbeeldsinne, toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Voorsetsels soos op, onder, langs en uit wys waar iets is of waarheen dit beweeg. Hierdie Graad 3 voorsetsels-pakket verduidelik dit met maklike voorbeeldsinne en oefen dit met prente en sinne.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat voorsetsels is
  • Voorsetsels wat plek aandui (op, onder, in …), met voorbeeldsinne
  • Voorsetsels wat rigting aandui (na, uit …), met voorbeeldsinne
  • Toets 1: vul die voorsetsels in
  • Onderstreep die regte voorsetsel: waar is die kat?
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 2- en Graad 4-weergawes.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0