Graad 2 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Is die boek op die tafel of onder die tafel? Hierdie Graad 2 voorsetsels-pakket leer kinders die woorde wat wys waar iets is of waarheen dit gaan.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat voorsetsels is
- Voorsetsels wat plek aandui (op, onder, in …), met voorbeeldsinne
- Voorsetsels wat rigting aandui (na, uit …), met voorbeeldsinne
- Toets: onderstreep die regte voorsetsel
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Sien ook die Graad 1- en Graad 3-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.