Graad 4 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Voorsetsels soos op, onder, langs en uit wys waar iets is of waarheen dit beweeg. Hierdie Graad 4 voorsetsels-pakket verduidelik dit met maklike voorbeeldsinne en oefen dit met prente en sinne.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat voorsetsels is
- Voorsetsels wat plek aandui (op, onder, in …), met voorbeeldsinne
- Voorsetsels wat rigting aandui (na, uit …), met voorbeeldsinne
- Toets 1: waar is die hond? Kyk na die prente
- Toets 2: skryf die voorsetsel neer wat in die sin is
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Sien ook die Graad 3- en Graad 5-weergawes.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.