Graad 3 Leestekens en Sinsoorte

Graad 3 Leestekens en Sinsoorte

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 3 leestekens en sinsoorte: opsommings, toets, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Eindig ’n sin met ’n punt, ’n vraagteken of ’n uitroepteken? Hierdie Graad 3-pakket oor leestekens en sinsoorte verduidelik elke soort sin kort en eenvoudig, met voorbeelde.

Wat is ingesluit?

  • Enkelvoudige sinne: wat ’n werkwoord is en hoe ’n sin werk
  • Stelsinne, vraagsinne, bevelsinne en uitroepsinne – elk met ’n opsomming en voorbeelde
  • Toets: kies die regte antwoord, sit die regte leesteken in en skryf die sinsoort
  • Memo
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Oefen verder met die Graad 3 leestekens-storie en toetse; ouer leerders kan ons Graad 5–7 leestekens en sinsoorte gebruik.

Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0