Graad 2 Begripstoets – Bessy By, Vrae en Memo
Bessie is ’n geel-en-swart heuningby wat nektar uit blomme versamel en dit in heuning omsit. Hierdie Graad 2 begripstoets kombineer lees met ’n bietjie natuurkennis.
Wat is ingesluit?
- Storie: Bessie By
- Vul die antwoorde in: vrae oor die storie, die by en heuning
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Sien ook die begripstoetse Bella en Buksie en Sywurms.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.