Graad 2 Begripstoets – Sywurms, Vrae en Memo
Jannie kyk af na die sywurms in sy kartondoos – hy het dit by sy maatjie Sarel gekry. Hierdie Graad 2 begripstoets is ’n lekker leesstuk oor die versorging van sywurms.
Wat is ingesluit?
- Storie: Sywurms
- Vul die antwoorde in: vrae oor die storie en die sywurms
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 2-leerders. Sien ook die Graad 2-begripstoetse Bessie By en Bella en Buksie.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.