Graad 2 Kompleet – Al die werk
Graad 2 Kompleet – Al die werk
Digitale produk onmiddellike aflaai
R499,00
Al die Afrikaanse werk vir Graad 2 in een aankoop – 20 PDF-lêers om dadelik af te laai.
Vir 20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Die Graad 2 Kompleet-pakket bundel al ons Afrikaanse Graad 2-hulpbronne: ses begripstoetse met memo’s, sigwoorde, ’n spellingboek en ’n volledige reeks klank- en woordbou-oefeninge.
Begripstoetse met memo’s
- Skillie Skilpad
- Die Dieretuin
- Bessy By
- Sywurms
- Bella en Buksie
- Ollie die Olifantjie
- Oefentoetse met vrae en memo
Lees en spel
- Graad 2 sigwoorde met oefeninge (18 bladsye)
- Spellingboek 2025
Klanke en woordbou
- Beginklanke bl, fl, gl, kl, pl, sl, vl
- Beginklanke br, dr, fr, gr, kr, pr, tr, vr
- Eindklanke rd, rt, rk, ng, nk, ns, nt, ld, mp en meer
- Enkelklinkers, dubbelklinkers, diftonge en drieklanke
- Woorde met oe en eu, en met ei en y
Taal
- Meervoude met opsomming, toets, memo en rubriek
- Voorsetsels met toets en memo
Al die items is ook afsonderlik te koop by ons Graad 2 werkkaarte.
Aflewering: al 20 PDF-lêers is dadelik ná betaling in jou rekening beskikbaar om af te laai.
20% afslag: e-pos in**@******************co.za of WhatsApp 083 384 4271 vir die spesiale afslagprys.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.






Resensies
Daar is nog geen resensies nie.