Graad 1 – My Liggaam – Oefen woorde
Leer die name van al die dele van jou liggaam! Hierdie Graad 1 My Liggaam-pakket kombineer woordeskat, lees en prettige knip-en-plak-aktiwiteite.
Wat is ingesluit?
- Prent: my liggaam
- Woordeskat: arm, been, elmboog, enkel, knie, skouers, vingers, voorkop en meer
- Leesstorie: Dawie by die see
- Vul die antwoorde in: ek proe met my …, ek sien met my …
- Aktiwiteit: knip die prentjie uit en maak jou eie gesig
Vir wie is dit?
Vir Graad 1-leerders (en Graad R-kinders wat al lees). Sien ook My 5 sintuie en Emosies/Gevoelens.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.