Graad 4 Homonieme – Homofone
Homonieme word dieselfde gespel maar het verskillende betekenisse (bank), terwyl homofone dieselfde klink maar anders gespel word (eed en eet). Hierdie Graad 4-pakket maak die verskil maklik.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: homonieme en homofone
- Voorbeeldwoorde met hul betekenisse
- Toets: kies die regte woord uit die hakies
- Skryf jou eie sinne met homonieme en homofone
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 6-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 10 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.