Graad 4 Kenmerke van ‘n Verslag

Graad 4 Kenmerke van ‘n Verslag

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 4 verslag: opsomming, voorbeeld, vrae, skryfraam, kontrolelys en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Verslag is ’n feitelike stuk skryfwerk oor iets wat gebeur het. Hierdie Graad 4 verslag-pakket bevat alles wat ’n leerder nodig het om sy of haar eerste verslag te skryf.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat ’n verslag is en hoe dit opgebou word
  • Voorbeeldverslag: Ons skool se pret-sportdag
  • Vrae en antwoorde oor die voorbeeld
  • Skryfraam vir jou eie verslag (skoolfunksie, sportdag of uitstappie)
  • Persoonlike woordeboek en kontrolelys
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Ouer leerders kan ons Graad 5–7 verslag gebruik; sien ook die weerverslag.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0