Graad 4 en 5 Voornaamwoorde Opsomming + Toetse + Memo
Hierdie Graad 4 en 5 voornaamwoorde-pakket verduidelik die belangrikste soorte voornaamwoorde met voorbeelde en laat leerders elke soort in sinne oefen.
Wat is ingesluit?
- Soorte voornaamwoorde en voorbeelde
- Persoonlike voornaamwoorde: kies die regte woord en vul in
- Besitlike voornaamwoorde: my, jou, sy …
- Vraende voornaamwoorde: wie, wat, wanneer, watter, hoekom
- Aanwysende voornaamwoorde: hierdie, daardie …
- Memo vir al die toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 4- en 5-leerders. Begin by die Graad 3 voornaamwoorde, of gaan verder met die Graad 6 en 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.