Graad 6, 7 Persoonlike, Betreklike, Aanwysende Voornaamwoorde

Graad 6, 7 Persoonlike, Betreklike, Aanwysende Voornaamwoorde

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Persoonlike, aanwysende en betreklike voornaamwoorde vir Graad 6 en 7: opsomming, drie toetse en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Voornaamwoorde vervang ’n naamwoord sodat ons nie dieselfde woord oor en oor herhaal nie. Hierdie voornaamwoorde-pakket vir Graad 6 en 7 fokus op die drie soorte wat in toetse die meeste gevra word.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming van die drie soorte voornaamwoorde
  • Persoonlike voornaamwoorde (ek, jy, hy, sy …) – met invuloefening
  • Aanwysende voornaamwoorde (hierdie, daardie, dié …) – met invuloefening
  • Betreklike voornaamwoorde (wat, wie, waar, waarvan, waarop, waarin …) – met invuloefening
  • Memo vir al drie toetse

Vir wie is dit?

Vir Graad 6- en 7-leerders wat vir taaltoetse leer. Graad 4 en 5 het ’n eie voornaamwoorde-pakket; sien ook die woordsoorte-opsomming.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0