Graad 3 Voornaamwoorde Opsomming + Toetse + Memo
As jy ’n naam met ’n klein woordjie soos sy of hy kan vervang, is dit ’n voornaamwoord. Hierdie Graad 3 voornaamwoorde-pakket verduidelik dit met baie maklike wenke en voorbeelde.
Wat is ingesluit?
- Baie maklike wenke: wat ’n voornaamwoord is
- Persoonlike voornaamwoorde: ek, jy, hy, sy, ons, hulle
- Besitlike voornaamwoorde: my, jou, sy, haar, ons, julle, hul
- Aanwysende voornaamwoorde: hierdie, daardie, dié
- Drie invultoetse, een vir elke soort
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Gaan verder met die Graad 4 en 5 voornaamwoorde, en later die Graad 6 en 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.