Graad 5, 6, 7 Toetse – Notule, Agenda, Vergadering en Kennisgewing + Memo
Graad 5, 6, 7 Toetse – Notule, Agenda, Vergadering en Kennisgewing + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Hersieningstoetse oor kennisgewing, agenda, vergadering en notule (Graad 5–7), met memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Weet jou kind wat die verskil tussen ’n agenda en notule is? Hierdie hersieningstoetse vir Graad 5, 6 en 7 toets al vier vergaderingsdokumente saam.
Wat is ingesluit?
- Aktiwiteit 1: invuloefening
- Kort vrae, beantwoord in volsinne
- Kies die regte woord: kennisgewing, agenda, vergadering of notule
- Waar of onwaar
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 5- tot 7-leerders. Leer eers elke dokument met ons pakkette oor die kennisgewing, agenda, vergadering en notule.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.