Graad 5, 6, 7 Notule – Opsomming + Voorbeeld + Skryfraam + Vrae + Memo + Rubriek

Graad 5, 6, 7 Notule – Opsomming + Voorbeeld + Skryfraam + Vrae + Memo + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Alles oor notule vir Graad 5–7: opsomming, stappe, skryfraam, vrae, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Notule is die rekord van wat in ’n vergadering gebeur en besluit is. Hierdie notule-pakket vir Graad 5, 6 en 7 leer leerders presies hoe om notule op te stel.

Wat is ingesluit?

  • Opsomming: wat notule is en hoekom dit feitelik en duidelik moet wees
  • Hoe om notule te skryf, in agt stappe: opskrif, aanwesiges en verskonings, opening, goedkeuring van vorige notule, sake wat voortspruit, nuwe sake, sluiting en handtekening
  • Werkkaart: skryf jou eie notule
  • Skryfraam vir notule
  • Invulvrae met memo
  • Assesseringsrubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 5- tot 7-leerders se transaksionele skryfwerk. Kombineer dit met die agenda en die kennisgewing.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0