Graad 4 Legende – Van Hunks en die Duiwel: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek
Graad 4 Legende – Van Hunks en die Duiwel: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 4 legende Van Hunks en die Duiwel: storie, woordeskat, vrae, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Hoekom lê daar soms ’n wit “tafeldoek” oor Tafelberg? Volgens die legende is dit die rook van Jan van Hunks en die Duiwel se pyprook-kompetisie. Hierdie Graad 4 legende-pakket vertel die Kaapse verhaal en oefen begrip en woordeskat.
Wat is ingesluit?
- Storie: Die legende van Van Hunks en die Duiwel
- Woordeskat met betekenisse (legende, Tafelberg …)
- Begripsvrae
- Memo
- Rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders wat legendes behandel. Sien ook die Graad 3-legende Wolraad Woltemade en die Graad 5-legende Robin Hood.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.