Graad 3 Legende – Wolraad Woltemade: Storie + Woordeskat + Vrae + Skryf + Memo
Graad 3 Legende – Wolraad Woltemade: Storie + Woordeskat + Vrae + Skryf + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 3 legende Wolraad Woltemade: storie, woordeskat, vrae, skryfaktiwiteit en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
In 1773 het Wolraad Woltemade op sy perd Vonk die stormsee ingery om skipbreukelinge te red. Hierdie Graad 3 legende-pakket vertel die dapper verhaal in eenvoudige taal.
Wat is ingesluit?
- Storie: Wolraad Woltemade – die dapper man en die stormsee
- Eenvoudige woordeskat met betekenisse (held, storm …)
- Vrae oor die storie
- Skryf: “Ek dink Wolraad is ’n held, want …” en vyf sinne oor ’n bekende Suid-Afrikaner
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 4-legende Van Hunks en die Duiwel en die Graad 3-fabel.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.