Graad 5 Legende – Robin Hood: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek
Graad 5 Legende – Robin Hood: Storie + Woordeskat + Vrae + Memo + Rubriek
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 5 legende Robin Hood en die armes: storie, woordeskat, skryfaktiwiteit, vrae, memo en rubriek.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Robin Hood het in Sherwood-woud gewoon en van die rykes gevat om die armes te help. Hierdie Graad 5 legende-pakket vertel sy storie en gebruik dit om begrip, woordeskat en skryf te oefen.
Wat is ingesluit?
- Storie: Robin Hood en die armes
- Agtergrond: wie was Robin Hood?
- Woordeskat met betekenisse (held, ryk, arm, sheriff …)
- Skryfaktiwiteit: skryf ’n kort brief aan Robin Hood
- Begripsvrae
- Memo en rubriek
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders wat legendes behandel. Sien ook die Graad 4-legende Van Hunks en die Duiwel en die Graad 6-legende Die spook van Uniondale.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.