Graad 6 Legende – Die Spook van Uniondale: Storie + Vrae + Memo
Graad 6 Legende – Die Spook van Uniondale: Storie + Vrae + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R25,00
Graad 6 legende Die spook van Uniondale: storie, vrae, meerkeusetoets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Een van Suid-Afrika se bekendste spookstories: die spookmeisie wat ná ’n motorongeluk in 1968 op die pad by Uniondale vir ’n lift vra en dan verdwyn. Hierdie Graad 6 legende-pakket vertel die verhaal en verduidelik hoekom dit as ’n legende beskou word.
Wat is ingesluit?
- Die verhaal en agtergrond van die Spook van Uniondale
- Hoekom dit ’n legende is, met ’n gevolgtrekking
- Oop vrae oor die legende
- Meerkeusevrae
- Memo vir albei stelle vrae
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders wat legendes behandel. Sien ook die uitgebreide Spook van Uniondale-pakket en die Graad 7-legende Racheltjie de Beer.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.