Graad 6 PDF Legende Spook van Uniondale Storie + Opsomming + Toetse + Memo

Graad 6 PDF Legende Spook van Uniondale Storie + Opsomming + Toetse + Memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 6 legende: Die Spook van Uniondale – storie, opsomming, twee toetse met memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Een van Suid-Afrika se bekendste spookstories word hier ’n volledige letterkundeles. Hierdie Graad 6 legende-pakket vertel die verhaal van die Spook van Uniondale en verduidelik waarom dit as ’n legende geklassifiseer word.

Wat is ingesluit?

  • Die verhaal en agtergrond: hoe ’n ware gebeurtenis deel van ’n gemeenskap se mondelinge oorlewering geword het
  • Opsomming en gevolgtrekking
  • Toets 1: konvensionele vrae oor die legende
  • Toets 2: meervoudige-keuse vrae
  • Besprekingsvrae vir mening en kritiese denke
  • Memo vir albei toetse
  • Rubriek vir assessering

Vir wie is dit?

Vir Graad 6-leerders se letterkunde-afdeling oor legendes. Daar is ook ’n korter woordeskat-weergawe, en ons Graad 6 Afrikaans werkkaarte bevat nog legendes en fabels.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0