Graad 7 Legende – Racheltjie de Beer: Storie + Woordeskat + Vrae + Skryfopdrag + Memo + Rubriek

Graad 7 Legende – Racheltjie de Beer: Storie + Woordeskat + Vrae + Skryfopdrag + Memo + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R25,00

Graad 7 legende Racheltjie de Beer: storie, woordeskat, vrae, skryfopdrag, memo en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Bitter koue wintersnag in 1843: Racheltjie de Beer red haar boetie Jamie se lewe. Hierdie Graad 7 legende-pakket vertel die aangrypende verhaal en laat leerders daaroor dink en skryf.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Die storie van Racheltjie de Beer
  • Woordeskat met betekenisse (beskerm, bevries …)
  • Vrae, insluitend of dit ’n ware verhaal is en wat die sneeu en die miershoop simboliseer
  • Skryfopdrag: skryf ’n dagboekinskrywing as Jamie, die aand ná die redding
  • Memo
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 7-leerders wat legendes behandel. Sien ook die Graad 6-legende Die spook van Uniondale of al ons Graad 7 Afrikaans werkkaarte.

Formaat: PDF-aflaai, 9 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0