Graad 3 Fabel – Die Gans en die Goue Eier: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek

Graad 3 Fabel – Die Gans en die Goue Eier: Storie + Vrae + Memo + Aktiwiteit + Rubriek

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 3 fabel Die gans en die goue eier: storie, woordeskat, vrae, skryfraam en rubriek.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

’n Boer het ’n gans wat elke dag ’n goue eier lê – maar hy word gulsig. Hierdie Graad 3 fabel gebruik die bekende storie om kinders te leer wat ’n fabel is, en laat hulle dan ’n eie fabel skryf.

Wat is ingesluit?

  • Storie: Die gans en die goue eier
  • Woordeskat met eenvoudige betekenisse
  • Inkleurprent
  • Begripsvrae oor die storie
  • Skryfraam: skryf jou eie fabel in 5 tot 10 sinne
  • Beplanning vir jou fabel: karakters, probleem, einde en les
  • Rubriek

Vir wie is dit?

Vir Graad 3-leerders. Sien ook die Graad 4-fabel Die skilpad en die haas en die Graad 5-fabel.

Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0