Graad 7 Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Graad 7 Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 7 voorsetsels: opsomming, woorde met voorbeeldsinne, twee toetse en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Voorsetsels soos op, onder, langs en na wys waar iets is of waarheen dit beweeg. Hierdie Graad 7 voorsetsels-pakket verduidelik dit met maklike voorbeeldsinne en toets dit met prente en sinne.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat voorsetsels is en hoe hulle die verhouding tussen woorde uitdruk
- Voorsetsels wat plek aandui, elk met ’n voorbeeldsin
- Voorsetsels wat rigting aandui, elk met ’n voorbeeldsin
- Toets 1: kyk na die prent en vul die regte voorsetsels in
- Toets 2: voltooi die sinne met die korrekte voorsetsels
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Sien ook die Graad 6-weergawe en ons woordsoorte-opsomming.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.