Graad 6 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Graad 6 PDF Voorsetsels Opsomming Woorde Toets en Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 6 voorsetsels: opsomming, woorde met voorbeeldsinne, toets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Voorsetsels soos op, onder, langs en na wys waar iets is of waarheen dit beweeg. Hierdie Graad 6 voorsetsels-pakket verduidelik dit met maklike voorbeeldsinne en toets dit met prente en sinne.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: wat voorsetsels is
- Voorsetsels wat plek aandui, met voorbeeldsinne
- Voorsetsels wat rigting aandui, met voorbeeldsinne
- Toets: vul die regte voorsetsel in (met ’n prent)
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 6-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 7-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.