Graad 4 PDF Antonieme (6 Blaaie) Opsomming Woorde + 1 Toets + memo
Groot – klein, vinnig – stadig, sterk – swak. Hierdie Graad 4 antonieme-pakket leer leerders die teenoorgestelde van algemene woorde.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Woordelys met teenoorgesteldes
- Woorde met hul betekenisse
- Toets: kies die regte antoniem vir die woord in die sin (meerkeuse)
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Kombineer dit met die Graad 4 sinonieme, of gaan verder met die Graad 5 antonieme.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.