Graad 4 PDF – Sinonieme/Synonyms (6 Blaaie) Opsomming Woorde 1 Toets + Memo
Graad 4 PDF – Sinonieme/Synonyms (6 Blaaie) Opsomming Woorde 1 Toets + Memo
Digitale produk onmiddellike aflaai
R20,00
Graad 4 sinonieme: opsomming, woorde met betekenisse, toets en memo.
Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF
Graad R tot 7
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
- Graad 7
Mooi, pragtig en beeldskoon beteken amper dieselfde. Hierdie Graad 4 sinonieme-pakket help leerders om meer woorde te ken en hul skryfwerk interessanter te maak.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Woorde, hul sinonieme en betekenisse
- Toets: onderstreep die regte sinoniem (meerkeuse)
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 4-leerders. Kombineer dit met die Graad 4 antonieme, of gaan verder met die Graad 5 sinonieme.
Formaat: PDF-aflaai, 6 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.