Graad 4 PDF Antonieme (6 Blaaie) Opsomming Woorde + 1 Toets + memo

Graad 4 PDF Antonieme (6 Blaaie) Opsomming Woorde + 1 Toets + memo

Digitale produk onmiddellike aflaai

R20,00

Graad 4 antonieme: opsomming, woordelys, toets en memo.

Veilige betaling
Direkte aflaai betaling
Drukbare PDF

Graad R tot 7

  • $
    Graad R
  • $
    Graad 1
  • $
    Graad 2
  • $
    Graad 3
  • $
    Graad 4
  • $
    Graad 5
  • $
    Graad 6
  • $
    Graad 7

Groot – klein, vinnig – stadig, sterk – swak. Hierdie Graad 4 antonieme-pakket leer leerders die teenoorgestelde van algemene woorde.

Wat is ingesluit?

  • Verduideliking met voorbeelde
  • Woordelys met teenoorgesteldes
  • Woorde met hul betekenisse
  • Toets: kies die regte antoniem vir die woord in die sin (meerkeuse)
  • Memo

Vir wie is dit?

Vir Graad 4-leerders. Kombineer dit met die Graad 4 sinonieme, of gaan verder met die Graad 5 antonieme.

Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.

Afrikaans is Maklik Logo

Teken in op ons Nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

0