Graad 7 PDF – Lydende en Bedrywende Vorm,Toetse en Memo
Kan jy Die kos word deur hulle geëet terugskryf na Hulle eet die kos? Hierdie Graad 7-pakket oor die lydende en bedrywende vorm verduidelik die reëls en oefen albei rigtings.
Wat is ingesluit?
- Opsomming: hoe die onderwerp en voorwerp van plek ruil
- Reëls: woorde met be-, ge-, ver-, ont-, her-, wanneer “daar” gebruik word, en voornaamwoorde
- Toets 1: skryf die sinne in die bedrywende vorm oor
- Toets 2: skryf die sinne in die lydende vorm oor
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Vir ’n uitgebreide opsomming sien ons lydende en bedrywende vorm vir Graad 5–7; Graad 6 het ’n eie weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 7 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Het jy hierdie produk gekoop? Teken eers aan by My rekening om ’n resensie te skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.