Graad 5 Antonieme Woorde Voorbeeld Toetse en Memo
Die lemoen is soet, maar die suurlemoen is … suur! Hierdie Graad 5 antonieme-pakket bevat ’n lang lys teenoorgesteldes en twee toetse.
Wat is ingesluit?
- Verduideliking met voorbeelde
- Alfabetiese woordelys met teenoorgesteldes, van aaklig – aangenaam tot vriend – vyand
- Toets 1: vul die regte antonieme in die sinne in
- Toets 2: onderstreep die regte antoniem
- Memo vir albei toetse
Vir wie is dit?
Vir Graad 5-leerders. Kombineer dit met die Graad 5 sinonieme, of sien die Graad 6 antonieme.
Formaat: PDF-aflaai, 12 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.