Graad 7 Afkortings, Woorde, Toets + Memo
d.m.v., i.p.v., v.l.n.r. – afkortings kom oral voor en word gereeld in taaltoetse gevra. Hierdie Graad 7 afkortings-pakket bevat volledige lyste en ’n toets.
Wat is ingesluit?
- Dae van die week en maande van die jaar
- Metrieke eenhede (sonder punte): km/h, dm, g, m …
- Algemene afkortings: antw., bw., d.m.v., i.p.v., p.a., prof., v.l.n.r. en baie meer
- Akronieme: ATKV, BTW, OTM en ander
- Toets: skryf die korrekte afkortings of woorde in die blokkies
- Memo
Vir wie is dit?
Vir Graad 7-leerders. Daar is ook ’n Graad 5- en ’n Graad 6-weergawe.
Formaat: PDF-aflaai, 8 bladsye. Jy kry die aflaaiskakel dadelik ná betaling; druk net uit en begin.
Slegs ingetekende kliënte wat hierdie produk gekoop het, kan ’n resensie skryf.







Resensies
Daar is nog geen resensies nie.